Op Vreemde Weë


Buy now as an eBook (.PDF format) from The Crow Bar for only $2!

Also available in paperback  and  epub at Lulu.

Die tyd stap aan vir ons almal. Kindwees. Grootword. Die liefde. Leed. Smart. Heimwee. Trou. Skei. Dood. Werk – altyd werk. Anders as die meeste mense, skryf party van ons daaroor om ons gevoelens en gedagtes te ontleed, uit te wis, of te deel.

Yvonne Lorraine (van der Westhuizen) Engela is in die Ooskaap in Suid Afrika in 1934 gebore. Tussen 1953 en 1972 het sy ywerig gedigte in albei Afrikaans, haar moederstaal, en Engels geskryf. Sy het nooit gedink dat haar poeisie ooit goed genoeg sou wees om te publiseer nie. Die lewe was te woelig. Daar moes hard en aanhoudend gewerk word om ‘n man en later ‘n kind te onderhou. Om enkel-ma te wees was nog nooit maklik nie, en sy was ‘n nederige mens. Sy het dit later weg gesit en nie meer daaroor gepraat nie. ‘n Kind het haar die geluk en lewensvreugde gebring wat niemand anders kon nie. Die lewe het aangestap…

Toe, eendag, op 79 jaar, is sy skielik oorlede. ‘n Rukkie daarna het haar dogter die huis begin opruim en skoonmaak – en het op ‘n hopie ou notaboeke vol gedigte wat sy in haar jeug geskryf het, afgekom. En toe lees sy dit – en besef wat ‘n skat haar ma vir haar nagelaat het. ‘n Blik binne haar ma se siel, as jongmens, as vrou, as talentvolle digter en skrywer…

Details:

  • Published: April 8, 2018
  • Words: 10,270
  • Author: Yvonne Lorraine Engela (Edited by Christina Engela)

Please consult the Refund and Privacy Statement pages if you have any questions before purchasing.

Back Cover:

“Die tyd stap aan vir ons almal. Kindwees. Grootword. Die liefde. Leed. Smart. Heimwee. Trou. Skei. Dood. Werk – altyd werk. Anders as die meeste mense, skryf party van ons daaroor om ons gevoelens en gedagtes te ontleed, uit te wis, of te deel.

Yvonne Lorraine (van der Westhuizen) Engela is in die Ooskaap in Suid Afrika in 1934 gebore. Tussen 1953 en 1972 het sy ywerig gedigte in albei Afrikaans, haar moederstaal, en Engels geskryf. Sy het nooit gedink dat haar poeisie ooit goed genoeg sou wees om te publiseer nie. Die lewe was te woelig. Daar moes hard en aanhoudend gewerk word om ‘n man en later ‘n kind te onderhou. Om enkel-ma te wees was nog nooit maklik nie, en sy was ‘n nederige mens. Sy het dit later weg gesit en nie meer daaroor gepraat nie. ‘n Kind het haar die geluk en lewensvreugde gebring wat niemand anders kon nie. Die lewe het aangestap…

Toe, eendag, op 79 jaar, is sy skielik oorlede. ‘n Rukkie daarna het haar dogter die huis begin opruim en skoonmaak – en het op ‘n hopie ou notaboeke vol gedigte wat sy in haar jeug geskryf het, afgekom. En toe lees sy dit – en besef wat ‘n skat haar ma vir haar nagelaat het. ‘n Blik binne haar ma se siel, as jongmens, as vrou, as talentvolle digter en skrywer…

Yvonne het haar onderskat. Hoeveel skrywers of digters terwêreld kon ooit ewe vlot in twee tale skryf? In Engels en Afrikaans? Daar kan nie veel wees nie.

Christina Engela is trots om ‘n onbekkende en talentvolle nuwe Suid Afrkikaanse digteres aan die wêreld bekend te maak – haar ma – Yvonne Lorraine Engela.”

Synopsis:

Reviews:

Reader Comments:

%d bloggers like this: