Winkel – Afrikaans


Welkom by The Crow Bar 

waar U alles deur of oor Christina Engela kan aanskou! 

bookstack

point-rightOm die website in detail te ondersoek, gebruik asseblief die LYS langs die regter kant van die skerm.point-left

Die blad wys slegs boeke deur Christina Engela wat in Afrikaans vertaal en verkrygbaar is. (To visit the English titles, please click HERE.) Klik op die dekblad van die boek onder waaroor U meer oor wil weet om meer detail te sien, of scroll af om verder te lees. As U wil weet vir watter fokus-groep Christina Engela’s skryf, lees asseblief hier. Die meeste titels wat hier vertoon, is in AFRIKAANS verkrygbaar deur Lulu.

Van Christina Engela se stories is tans in die volgende tale verkrygbaar:

Vertaling is nog sterk aan die gang! Meer titels binnekort beskikbaar!

NUUTSTE 3 VRYLATINGS:

 BINNEKORT IN AFRIKAANS BESKIKBAAR!

ruimte-suig-front

GRATIS!

Die volgende titels is enkele kortverhale in e-boek formaat wat GRATIS beskikbaar gestel is om afgelaai te word. Volg net die skakels deur middel van om op die dekblaaie te klik!

die-dertiende-skip-gratiswikkel-ruim-front

GEREDEER DEUR CHRISTINA ENGELA


U TERUGVOER IS AAN ONS BAIE BELANGRIK! Los gerus U RESENSIES waarookal U Christina se boeke raakloop – op Lulu – of stuur hul na ons op Facebook via die Kontak blad, of na christinaengela@gmail.com !


%d bloggers like this: