Nuwe Vrystelling – “Op Vreemde Weë” deur Yvonne Lorraine Engela

Nou beskikbaar – “Op Vreemde Weë” deur Yvonne Lorraine Engela, geredegeer deur Christina Engela – ‘n bundel van 97 gedigte wat deur ‘n talentvolle Afrikaanse skrywer gekomponeer is.

Christina Engela is trots om 97 gedigte deur ‘n onbekkende en talentvolle nuwe Suid Afrkikaanse digteres aan die wêreld bekend te maak – haar ma – Yvonne Lorraine Engela. More →